'n Toilet wat lek kan tot 100 000 liter water per jaar vermors. Om vas te stel of jou toilet lek, wag ten minste 10 minute nadat jy dit gespoel het en voeg ongeveer 15 druppels voedselkleurstof by die ...